Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep33 :: Leersaam :: Vandag beter as gister [Stephan joubert]
(178 downloads)Download this episode (27 min)
Hierdie is 'n opname van 'n preek deur Stephan Joubert tydens 'n diens by NG Gemeente Moreletapark.
Dit sal dan ook ons laaste podcast wees vir 2007 - kyk weer uit vir nog episodes vroeg in die nuwe jaar!Gessende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vanaf die ekerk podcast span!
Tydsduur: 26:51
Ep32 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 3]
(129 downloads)Download this episode (32 min)
Hier is dan die laaste in 'n deel van drie episodes van die Dink Anders seminaar deur Stephan Joubert.
As jy die vorige episodes gemis het, vind dit hier:
Deel 1: http://ekerk.mypodcast.com/2007/11/Ep29_Spesiale_Seminaar_Dink_Anders_deel_1-56529.html
Deel 2: http://ekerk.mypodcast.com/2007/11/Ep30_Spesiale_Seminaar_Dink_Anders_deel_2-59119.html
Geniet dit!
Tydsduur: 32:00
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile
Links
Recent Posts
Ep31 :: GeselsSaam :: Victor Matfield & Christo Ryan Ep30 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 2] Ep29 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 1] Ep28 :: Leersaam :: Gebed maar as praat [Stephan Joubert] Ep27 :: GeselsSaam :: Dries, Myn & Pierre Ep26 :: GeselsSaam :: Dries & Myn Ep25 :: Geselssaam :: Christelle CombrinkArchives
Jan 2008Dec 2007
Nov 2007 Oct 2007 Aug 2007 Jul 2007 Jun 2007 May 2007 Apr 2007 Mar 2007



