Wednesday, Nov 28, 2007

Ep31 :: GeselsSaam :: Victor Matfield & Christo Ryan

(112 downloads)

Download this episode (4 min)   
Ons onderbreek ons Dink Anders seminaar reeks met hierdie vinnige, kort geselsie tussen Christo Ryan en Victor Matfield. Die Springbok slot gesels met ons oor sy gesin, die Here, teleurstellings, en dan natuurlik... oor rugby!

Kyk uit volgende week vir die derde en laaste episode van die Dink Anders seminaar.

Tydsduur: 04:12

Posted by eKerk at 8:47 AM |  MAKE A COMMENT  

Friday, Nov 23, 2007

Ep30 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 2]

(116 downloads)

Download this episode (34 min)   
Ons is so trots op die ekerk podcast! 30 episodes is sowaar 'n mylpaal! Dankie aan elke luisteraar wat getrou na die ekerk podcast luister - ons waardeer jou.

Hierdie episode bevat die tweede van drie dele van die Dink Anders seminaar deur Stephan Joubert.

Tydsduur: 33:59

----------------------
Vir 'n opkomende reeks podcast episodes wil ons graag hoor watter brandende vrae het jy! Dit kan wees oor die Bybel, hemel, hel, wederkoms, politiek, sport, God, of sommer net oor die lewe in die algemeen. Ettiene van Heerden en ander ekerk medewerkers sal probeer om van die vrae op 'n opkomende podcast reeks te antwoord.

Posted by eKerk at 8:23 AM |   

Tuesday, Nov 13, 2007

Ep29 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 1]

(158 downloads)

Download this episode (33 min)   
Stephan gesels met ons oor die kompleksiteit van ons denke, breine en emosies, en die verband wat dit het met ons geloofslewe.

Hierdie episode is die eerste in 'n reeks van drie episodes, opgeneem tydens die Dink Anders seminaar op Donderdag 8 November 2007 by NG Gemeente Moreletapark.


Tydsduur: 32:44

Posted by eKerk at 7:03 AM |  MAKE A COMMENT  

Sunday, Nov 11, 2007

Ep28 :: Leersaam :: Gebed maar as praat [Stephan Joubert]

(122 downloads)

Download this episode (23 min)   
Hierdie preek is opgeneem op 26 Augustus 2007 by Mosaiek Gemeente in Fairlands, Randburg, tydens die reeks Die Ander Kant Van Kerk.

Onthou om te gaan kuier by die nuwe ekerk webblad: www.ekerk.org

www.mosaiek.com

Tydsduur: 23:01

Posted by eKerk at 9:38 AM |  MAKE A COMMENT