Wednesday, Aug 22, 2007

Ep25 :: Geselssaam :: Christelle Combrink

(216 downloads)

Download this episode (19 min)   
Die ekerk podcast het nou amptelik 25 episodes, en is Seisoen 1 van die podcast nou amptelik iets van die verlede!!

As jy nog die heeltyd ingeskakel was - baie dankie vir jou ondersteuning! Ons beplan 'n paar nuwe dinge vir Seisoen 2, waaroor jy binnekort meer sal uitvind.

In hierdie episode gesels Mynhardt met Christelle Combrink oor musiek, die Here, en bediening in kleiner, plaaslike gemeenskappe.

Tydsverloop: [18:33.000]

Posted by eKerk at 4:48 AM |  1 comments  

Thursday, Aug 16, 2007

Ep24 :: Leersaam :: Ouers & Kinders

(203 downloads)

Download this episode (37 min)   
Ons ekerk jeugbediening medewerker, Dr Johan Smith, gesels met ons oor die dinamiese verhoudings tussen ouers en hulle tiener kinders.

Tydsverloop: [37:16.000]

Posted by eKerk at 7:07 AM |  MAKE A COMMENT  

Wednesday, Aug 08, 2007

Ep23 :: Leersaam :: Eet Die Woord

(209 downloads)

Download this episode (24 min)   
Hierdie preek van Stephan is opgeneem tydens 'n aanddiens by NG Gemeente Moreletapark.

Tydsverloop: [24:01.000]

Posted by eKerk at 1:40 AM |  MAKE A COMMENT