Monday, Jun 25, 2007

Ep21 :: GeselsSaam :: Phil Underwood Onderhoud [Deel 2]

(178 downloads)

Download this episode (20 min)   
Tydens Phil se Konferensie Toer in Suid Afrika, "Church Made Simple", het Mynhardt die geleentheid gekry om vinning met hom 'n woordjie of twee te wissel. Hulle gesels oor sy gemeente in Atlanta, bediening in Suid-Afrika en sommer die lewe in die algemeen!

Vir meer van Phil en hulle kerk: http://www.the-point.org

Hierdie is Deel 2 van die onderhoud...

Tydsverloop: [19:34.000]

Posted by eKerk at 5:18 AM |  MAKE A COMMENT  

Monday, Jun 25, 2007

Ep20 :: GeselsSaam :: Phil Underwood Onderhoud [Deel 1]

(159 downloads)

Download this episode (18 min)   
Tydens Phil se Konferensie Toer in Suid Afrika, "Church Made Simple", het Mynhardt die geleentheid gekry om vinning met hom 'n woordjie of twee te wissel. Hulle gesels oor sy gemeente in Atlanta, bediening in Suid-Afrika en sommer die lewe in die algemeen!

Vir meer van Phil en hulle kerk: http://www.the-point.org

Hierdie is Deel 1 van die onderhoud...

Tydsverloop: [17:33.000]

Posted by eKerk at 4:51 AM |  MAKE A COMMENT  

Friday, Jun 22, 2007

Ep19 :: LeerSaam :: Heilige Gees - God Connections

(218 downloads)

Download this episode (31 min)   
Stephan Joubert gesels met ons oor Jesus se adres, die Heilige Gees en hoe betrokke Hy in ons lewens is...

Hierdie episode is op Sondag 24 Mei 2007 opgeneem tydens 'n diens by Mosaiek Gemeente, Randburg, Suid-Afrika.

Tydsverloop: [31:16.000]

Posted by eKerk at 9:55 AM |  MAKE A COMMENT  

Thursday, Jun 14, 2007

Ep18 :: Kernkrag :: Jou Woorde - Boustene Of Wapens

(370 downloads)

Download this episode (5 min)   
In hierdie langverwagte Kernkrag episode praat Stephan met ons oor die woorde wat ons teenoor mekaar gebruik, en die krag wat daarin opgesluit le.

Tydsverloop: [04:36.000]

Posted by eKerk at 9:24 AM |  MAKE A COMMENT  

Tuesday, Jun 12, 2007

Ep17 :: GeselsSaam :: Erwin McManus Onderhoud [2]

(182 downloads)

Download this episode (15 min)   
Hierdie is die tweede in 'n reeks van twee episodes van die onderhoud met Erwin McManus. Erwin is die kulturele argitek van een van die mees diverse gemeentes in die VSA, Mosaic. Hy gesels met ons oor sy nuwe boek, Soul Cravings, en vertel vir ons wie is van sy gunsteling skrywers.

Vir meer inligitng oor Erwin, sien die links by die vorige post...

Onthou: volgende week hervat ons weer ons [Kernkrag] en [Leersaam] episodes!

Tydsduur: [14:48.000]

Posted by eKerk at 8:04 AM |  MAKE A COMMENT