Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep16 :: GeselsSaam :: Erwin McManus Onderhoud [1]
(141 downloads)Download this episode (16 min)
Gedurende die span van Mosaic, Los Angeles, se besoek aan Suid-Afrika, het ons die geleentheid gekry om aan Erwin McManus 'n klomp vrae te vra. Of, eintlik was dit die intensie, want op die ou end het ons net sommer lekker gesels, gelag en meer uitgevind van die lewe en liefdes van een van die mees interessantste en invloedrykste kerkleiers van vandag.
Kyk uit volgende week vir deel 2 van die onderhoud!
Vir meer inligting oor Erwin en sy werk:
www.mosaic.org
www.erwinmcmanus.com
www.africanmosaic.org
Tydsduur: [15:49]
PS. Die volgende twee episodes gaan beide GeselsSaam episodes wees, agv ons onderhoud met Erwin in twee dele. Bly egter steeds ingeskakel vir splintervars KernKrag en LeerSaam episodes daarna!
Posted by eKerk at 2:47 AM | MAKE A COMMENT
Friday, May 25, 2007Ep15 :: LeerSaam :: Emigreer Reg!
(233 downloads)Download this episode (35 min)
Hierdie preek deur Stephan Joubert is opgeneem tydens 'n diens by NG Gemeente Moreletapark in April 2007.
Tydsduur: [34:51.000]
Posted by eKerk at 8:21 AM | 2 comments
Friday, May 18, 2007Ep14 :: GeselsSaam :: Erwin, Facebook, Luister & Leer
(152 downloads)Download this episode (44 min)
Hierdie GeselsSaam episode is dalk bietjie meer youthy en informeel as van ons vorige talkshows. Mynhardt en Maxie (ons intro girl!) gesels oor Erwin McManus en die Urban Poets se besoek komende naweek (www.africanmosaic.org), oor nuwe boeke en dinge, asook wat om te doen om te keer dat jy nie jouself zombifiseer tydens preke en teachings nie.
Tydsduur: [44:01.000]
Posted by eKerk at 9:24 AM | 1 comments
Wednesday, May 16, 2007Ep13 :: Kernkrag :: In Jesus Se Diensspan
(140 downloads)Download this episode (5 min)
Hoe dink jy oor diensbaarheid?
Teenoor wie moet ons diensbaar wees?
Tot op watter stadium verwag Jesus van ons om diensbaar te wees?
Tydsduur: [04:40.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 9:21 AM | MAKE A COMMENT
Thursday, May 10, 2007Ep12 :: LeerSaam :: Jesus Stap Saam
(172 downloads)Download this episode (26 min)
Net na Jesus se opstanding, vind ons Hom waar hy 'n ent pas stap saam met twee dissipels wat moedeloos geraak het. Stephan Joubert gesels met ons oor hierdie Jesus wat saam met ons die pad stap.
Hierdie preek is opgeneem op 29 April 2007, tydens 'n diens by NG Gemeente Moreletapark, Pretoria.
Tydsduur: [26:21.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 7:43 AM | MAKE A COMMENT
Tuesday, May 08, 2007Ep11 :: Kernkrag :: Elke Oggend Nuut
(138 downloads)Download this episode (5 min)
Stephan gesels met ons oor die varsheid van 'n vriendskap met Jesus.
Tydsverloop: [04:51.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 6:54 AM | MAKE A COMMENT
Wednesday, May 02, 2007Ep10 :: GeselsSaam :: Generasies Verander
(139 downloads)Download this episode (40 min)
Ons het Episode 10 gehaal!!
To resist the frigidity of old age one must combine the body, the mind and the heart - and to keep them in parallel vigor one must exercise, study and love. [Karl von Bonstetten]
Coen (67), Dries (37) en Mynhardt (32) gesels oor die dinge wat verander in mens se lewe soos wat jy ouer word.
Tydsverloop: [39:32.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 9:22 AM | MAKE A COMMENT
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile
Links
Recent Posts
Ep9 :: LeerSaam :: In 'n Kil Wereld - Meegevoel Ep8 :: Kernkrag :: Hoe Ver Is God? Ep7 :: GeselsSaam :: Wat Lees Jy? Ep6 :: Kernkrag :: Kan Jy? Ep5 :: GeselsSaam :: Hoekom Is Opoffering Moeilik? Ep4 :: Kernkrag :: Keer Die Appelkar Om Ep3 :: GeselsSaam :: Familiegraf van JesusArchives
Jan 2008 Dec 2007 Nov 2007 Oct 2007 Aug 2007 Jul 2007 Jun 2007May 2007
Apr 2007 Mar 2007



