Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep9 :: LeerSaam :: In 'n Kil Wereld - Meegevoel
(249 downloads)Download this episode (30 min)
Stephan Joubert gesels oor hoe ons as Christene met gebroke mense ware meegevoel kan betoon te midde van 'n stukkende wereld. Hierdie preek is opgeneem op Sondag 15 April, as deel van Mosaiek Gemeente (Randburg) se reeks getiteld: Kultuur Ontbloot.
Tydsverloop: [29:41.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 9:06 AM | MAKE A COMMENT
Wednesday, Apr 25, 2007Ep8 :: Kernkrag :: Hoe Ver Is God?
(283 downloads)Download this episode (3 min)
Voel God naby of ver? Die realiteit van God se nabyheid is baie keer in stryd met ons emosies, met hoe ons voel op enige gegewe stadium. Stephan gesels met ons oor hoe ver of naby God somtyds vir ons voel...
Tydsverloop: [02:57.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 4:59 AM | MAKE A COMMENT
Thursday, Apr 19, 2007Ep7 :: GeselsSaam :: Wat Lees Jy?
(177 downloads)Download this episode (39 min)
Ons by die eKerk is almal groot lees- en boekliefhebbers! Coen Slabber, Mynhardt van Pletsen en Dries Lombaard gesels oor boeke, outeurs, lees, mindgames en, wel... boeke!
Tydsverloop: [38:32.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 10:41 AM | 1 comments
Thursday, Apr 12, 2007Ep6 :: Kernkrag :: Kan Jy?
(167 downloads)Download this episode (3 min)
Stephan Joubert gesels met ons oor die Nazi jagter, Simon Wiesenthal, en sy stryd om te vergewe.
Tydsverloop: [03:14.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 2:10 AM | MAKE A COMMENT
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile
Links
Recent Posts
Ep5 :: GeselsSaam :: Hoekom Is Opoffering Moeilik? Ep4 :: Kernkrag :: Keer Die Appelkar Om Ep3 :: GeselsSaam :: Familiegraf van Jesus Ep2 :: Kernkrag :: Het Jy Geweet? Ep1 :: Welkom en Algemene InfoArchives
Jan 2008 Dec 2007 Nov 2007 Oct 2007 Aug 2007 Jul 2007 Jun 2007 May 2007Apr 2007
Mar 2007