Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep5 :: GeselsSaam :: Hoekom Is Opoffering Moeilik?
(195 downloads)Download this episode (34 min)
Mynhardt van Pletsen, Stephan Joubert en Dries Lombaard gesels oor nuwe eKerk verwikkelinge, Stephan se nuwe boek, braaivleis, gadgets, en die feit dat ons almal maar vasgekleef is aan iets wat MOEILIK is om van afstand te doen...
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 3:59 AM | 2 comments
Monday, Mar 26, 2007Ep4 :: Kernkrag :: Keer Die Appelkar Om
(169 downloads)Download this episode (3 min)
In Episode 4 [Kernkrag] vertel Stephan Joubert ons van die amazing boek, Tipping Point, en die verskil wat dit in ons alledaagse lewens kan maak.
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 1:54 PM | MAKE A COMMENT
Friday, Mar 23, 2007Ep3 :: GeselsSaam :: Familiegraf van Jesus
(169 downloads)Download this episode (47 min)
Welkom by Episode 3 van die eKerk Podcast!
Hierdie is die eerste in 'n reeks geselsprogramme. In hierdie episode gesels Stephan Joubert, Dries Lombaard en Mynhardt van Pletsen oor die eKerk se werk by tehuise in en om Gauteng, oor nuwe boeke en musiek wat die moeite werd is, asook oor al die bespiegelinge en misterie rondom nuwe bevindinge van Jesus en sy beweerde familiegraf.
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 2:50 AM | MAKE A COMMENT
Monday, Mar 19, 2007Ep2 :: Kernkrag :: Het Jy Geweet?
(227 downloads)Download this episode (3 min)
In hierdie Kernkrag episode gesels Stephan Joubert met ons oor die wonderlike verskynsel van genade.
Posted by eKerk at 12:40 AM | MAKE A COMMENT
Wednesday, Mar 14, 2007Ep1 :: Welkom en Algemene Info
(198 downloads)Download this episode (8 min)
Hierdie episode is sommer 'n welkom en algemene inligting oor wat ons met die podcast beoog in een!
Mynhardt en Maxie gesels oor podcasting, kuier, kerk en koffie.
Posted by eKerk at 7:29 AM | 3 comments
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile
Links
Archives
Jan 2008 Dec 2007 Nov 2007 Oct 2007 Aug 2007 Jul 2007 Jun 2007 May 2007 Apr 2007Mar 2007




