Friday, Nov 23, 2007

Ep30 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 2]

(116 downloads)

Download this episode (34 min)   
Ons is so trots op die ekerk podcast! 30 episodes is sowaar 'n mylpaal! Dankie aan elke luisteraar wat getrou na die ekerk podcast luister - ons waardeer jou.

Hierdie episode bevat die tweede van drie dele van die Dink Anders seminaar deur Stephan Joubert.

Tydsduur: 33:59

----------------------
Vir 'n opkomende reeks podcast episodes wil ons graag hoor watter brandende vrae het jy! Dit kan wees oor die Bybel, hemel, hel, wederkoms, politiek, sport, God, of sommer net oor die lewe in die algemeen. Ettiene van Heerden en ander ekerk medewerkers sal probeer om van die vrae op 'n opkomende podcast reeks te antwoord.

Posted by eKerk at 8:23 AM |   

<< Home