Sunday, Oct 28, 2007

Ep27 :: GeselsSaam :: Dries, Myn & Pierre

(94 downloads)

Download this episode (16 min)   
Dries Lombaard, Mynhardt van Pletsen en Pierre Lombaard gesels saam oor die nuwe ekerk website en die Strengthfinder persoonlikheidstoetse.

Gaan loer gerus vir meer info: www.strengthsfinder.com

Let wel: die WHY een dag seminaar is vir eers uitgestel - hou www.ekerk.org dop vir enige toekomstige datums!

Tydsduur: 15:54

Posted by eKerk at 10:56 AM |  MAKE A COMMENT  

<< Home