Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep22 :: LeerSaam :: Wat As Hy Dit Regtig Bedoel Het?
(230 downloads)Download this episode (22 min)
Hierdie preek van Stephan Joubert is opgeneem tydens 'n diens by Mosaiek Gemeente te Fairlands, Randburg.
Tysduur: [22:26.000]
Posted by eKerk at 7:53 AM | MAKE A COMMENT
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile




