Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep17 :: GeselsSaam :: Erwin McManus Onderhoud [2]
(182 downloads)Download this episode (15 min)
Hierdie is die tweede in 'n reeks van twee episodes van die onderhoud met Erwin McManus. Erwin is die kulturele argitek van een van die mees diverse gemeentes in die VSA, Mosaic. Hy gesels met ons oor sy nuwe boek, Soul Cravings, en vertel vir ons wie is van sy gunsteling skrywers.
Vir meer inligitng oor Erwin, sien die links by die vorige post...
Onthou: volgende week hervat ons weer ons [Kernkrag] en [Leersaam] episodes!
Tydsduur: [14:48.000]
Posted by eKerk at 8:04 AM | MAKE A COMMENT
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile




