Thursday, May 31, 2007

Ep16 :: GeselsSaam :: Erwin McManus Onderhoud [1]

(141 downloads)

Download this episode (16 min)   
Gedurende die span van Mosaic, Los Angeles, se besoek aan Suid-Afrika, het ons die geleentheid gekry om aan Erwin McManus 'n klomp vrae te vra. Of, eintlik was dit die intensie, want op die ou end het ons net sommer lekker gesels, gelag en meer uitgevind van die lewe en liefdes van een van die mees interessantste en invloedrykste kerkleiers van vandag.

Kyk uit volgende week vir deel 2 van die onderhoud!

Vir meer inligting oor Erwin en sy werk:

www.mosaic.org
www.erwinmcmanus.com
www.africanmosaic.org

Tydsduur: [15:49]

PS. Die volgende twee episodes gaan beide GeselsSaam episodes wees, agv ons onderhoud met Erwin in twee dele. Bly egter steeds ingeskakel vir splintervars KernKrag en LeerSaam episodes daarna!

Posted by eKerk at 2:47 AM |  MAKE A COMMENT  

<< Home