Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep15 :: LeerSaam :: Emigreer Reg!
(233 downloads)Download this episode (35 min)
Hierdie preek deur Stephan Joubert is opgeneem tydens 'n diens by NG Gemeente Moreletapark in April 2007.
Tydsduur: [34:51.000]
Posted by eKerk at 8:21 AM | 2 comments
2 Comments:
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile





Ek wil graag na die Podcast van "Friday, May 25, 2007 Ep15 :: LeerSaam :: Emigreer Reg!" kyk / luister.
Het nou vir 50min afgelaai daaraan en was steeds nie suksesvol nie.
Enige ander manier om daarna te kyk?
Groete,
Dennis Graham
Dennis,
Ek het ook nou die afgelope 5 minute gesukkel om aan die MyPodcast website te connect. Ek sal aanhou ondersoek instel en jou laat weet.
Het jy 'n email adres?