Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep7 :: GeselsSaam :: Wat Lees Jy?
(177 downloads)Download this episode (39 min)
Ons by die eKerk is almal groot lees- en boekliefhebbers! Coen Slabber, Mynhardt van Pletsen en Dries Lombaard gesels oor boeke, outeurs, lees, mindgames en, wel... boeke!
Tydsverloop: [38:32.000]
Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Posted by eKerk at 10:41 AM | 1 comments
1 Comments:
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile





Dit was baie lekker om na julle te luister. Julle klink baie gemaklik en dit is baie interessant.
Sterkte!
Lorna