Ekerk Audio Podcast
Die eKerk Audio Podcast hou jou op hoogte met die nuutste eKerk nuus, opbouende teachings en insiggewende geselsprogramme. Skryf in en geniet elke episode saam met die eKerk! Vir meer inligting of terugvoer, gaan na www.ekerk.co.za. Jy kan ook hierdie episodes direk aflaai by http://ekerk.mypodcast.com.
Ep34 :: Leersaam :: Journey met Jesus [Stephan Joubert]
(339 downloads)Download this episode (22 min)
Hierdie preek is opgeneem tydens 'n diens by Mosaiek Gemeente in Randburg, Suid-Afrika. Luister hoe Stephan met ons gesels oor die geestelike reis wat ons saam met Jesus aanpak.
Tydsduur: 22:29
Ep33 :: Leersaam :: Vandag beter as gister [Stephan joubert]
(178 downloads)Download this episode (27 min)
Hierdie is 'n opname van 'n preek deur Stephan Joubert tydens 'n diens by NG Gemeente Moreletapark.
Dit sal dan ook ons laaste podcast wees vir 2007 - kyk weer uit vir nog episodes vroeg in die nuwe jaar!Gessende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar vanaf die ekerk podcast span!
Tydsduur: 26:51
Ep32 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 3]
(129 downloads)Download this episode (32 min)
Hier is dan die laaste in 'n deel van drie episodes van die Dink Anders seminaar deur Stephan Joubert.
As jy die vorige episodes gemis het, vind dit hier:
Deel 1: http://ekerk.mypodcast.com/2007/11/Ep29_Spesiale_Seminaar_Dink_Anders_deel_1-56529.html
Deel 2: http://ekerk.mypodcast.com/2007/11/Ep30_Spesiale_Seminaar_Dink_Anders_deel_2-59119.html
Geniet dit!
Tydsduur: 32:00
Ep31 :: GeselsSaam :: Victor Matfield & Christo Ryan
(112 downloads)Download this episode (4 min)
Ons onderbreek ons Dink Anders seminaar reeks met hierdie vinnige, kort geselsie tussen Christo Ryan en Victor Matfield. Die Springbok slot gesels met ons oor sy gesin, die Here, teleurstellings, en dan natuurlik... oor rugby!
Kyk uit volgende week vir die derde en laaste episode van die Dink Anders seminaar.
Tydsduur: 04:12
Posted by eKerk at 8:47 AM | MAKE A COMMENT
Friday, Nov 23, 2007Ep30 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 2]
(116 downloads)Download this episode (34 min)
Ons is so trots op die ekerk podcast! 30 episodes is sowaar 'n mylpaal! Dankie aan elke luisteraar wat getrou na die ekerk podcast luister - ons waardeer jou.
Hierdie episode bevat die tweede van drie dele van die Dink Anders seminaar deur Stephan Joubert.
Tydsduur: 33:59
----------------------
Vir 'n opkomende reeks podcast episodes wil ons graag hoor watter brandende vrae het jy! Dit kan wees oor die Bybel, hemel, hel, wederkoms, politiek, sport, God, of sommer net oor die lewe in die algemeen. Ettiene van Heerden en ander ekerk medewerkers sal probeer om van die vrae op 'n opkomende podcast reeks te antwoord.
Ep29 :: Spesiale Seminaar :: Dink Anders [deel 1]
(158 downloads)Download this episode (33 min)
Stephan gesels met ons oor die kompleksiteit van ons denke, breine en emosies, en die verband wat dit het met ons geloofslewe.
Hierdie episode is die eerste in 'n reeks van drie episodes, opgeneem tydens die Dink Anders seminaar op Donderdag 8 November 2007 by NG Gemeente Moreletapark.
Tydsduur: 32:44
Posted by eKerk at 7:03 AM | MAKE A COMMENT
Sunday, Nov 11, 2007Ep28 :: Leersaam :: Gebed maar as praat [Stephan Joubert]
(122 downloads)Download this episode (23 min)
Hierdie preek is opgeneem op 26 Augustus 2007 by Mosaiek Gemeente in Fairlands, Randburg, tydens die reeks Die Ander Kant Van Kerk.
Onthou om te gaan kuier by die nuwe ekerk webblad: www.ekerk.org
www.mosaiek.com
Tydsduur: 23:01
Posted by eKerk at 9:38 AM | MAKE A COMMENT
My Profile
eKerk
Pretoria, Gauteng
View my complete profile




